Relax and play Scooby Doo adventure games on our site
Recent comments
    Log In

    LAMBERT’S BAY

    ‘Blomme inni Baai!’

                   Dit is Blommeseisoen, en die Weskus is weer ‘n SKOUSPEL van kleur! 
        Maar hoekom NET blomme kom sien, as die Weskus nog so baie bied?
      Lambertsbaai
    bied u die blomme prag sowel as;
    Ons wereld beroemde Voëleiland
    Van die beste Weskus akkommodasie teen billike pryse
    Restaurante wat van die beste Kreef en ander seekosse  in die land bedien
    Ons uitstekende, plaaslike wyne
    Weskus Gasvryheid
    Wat kan dan lekkerder wees as ‘n kreef, tesame met ‘n glasie van
    Lambertsbaai se uitstekende wyne…dit als terwyl jy na die asemrowende
    sonsondergang tuur?
    …want ‘dis mos lekka byrie see’!
    Kontak gerus die Lambertsbaai Toerisme Kantoor om u
    blomme KYK, ‘n Weskus ERVARING te maak!
     027 432 1000
    lambertsinfo@kingsley.co.za

     

    Visit us on Facebook

     

     

      

      

     

    VN:R_U [1.9.22_1171]
    Rating: 0.0/5 (0 votes cast)
    VN:R_U [1.9.22_1171]
    Rating: 0 (from 0 votes)



    Leave a Reply